Ek is te vrede met dit wat ek bestel het, maar dit was vir my nogal 'n groot bedrag en die koerierdiens het die pakkie sommer net oor my tuinmuur gegooi agter die motor van 'n gas wat by my airbnb gebly het. Ek het dit toevallig buite sien lê. Geen sms of enige deurklokkie gelui nie......en ek was tuis gewees. Sal nie graag weer deur hulle 'n pakkie wil afgelewer hê nie. Wil julle net bewus maak vir die swak diens en wat sou gebeur as die pakkie gesteel is en/of ek dit nie ontvang het nie?